Gooi Nog N Whiskey - Riaan Benadé Chords
Chords: Bm7, G, D, F#m, Bm, A
More chords by Riaan Benadé
Genre: electronic, dance, world
[Verse 1]
Bm7
Daai liedjie waarop sy my hart gebreek het
G
speel nou op die radio
Bm7
in dieselfde bar waar ek nog altyd
G
haar hand kon vashou
[Pre-Chorus]
D G F#m Bm7
maar die stoel hier langs aan my is leeg
G D G
soos die gif hier in my glas
[Chorus]
D
So gooi my nog n whiskey,
sy gaan my nie mis nie
G Bm D
Kom vergiftig my net weer
sy's nie eers bewus nie
F#m
So moenie nou ophou nie
G Bm D
maak my immuun teen al die seer
G A Bm
Wat sal ek doen vir nog n keer?
A G D
Sy was my whiskey en ek soek meer
[Verse 2]
Bm7
Haar hare lê ons kamer vol asof sy nog
G
haar arms om my gaan vou
Bm7
en ek drink en ek slaap en ek droom en ek hoop
G
dat sy my sal vashou
[Pre-Chorus]
D G F#m Bm7
Die stoel hier langs aan my bly leeg
G D G
soos die gif hier in my glas
[Chorus]
D
So gooi my nog n whiskey,
More Riaan Benadé Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords