Boksemdais - Riaan Benadé Chords
Chords: Em, G, D, Am7, Cadd9, C
More chords by Riaan Benadé
Genre: electronic, experimental, instrumental
[Vers 1]
Em
En as ek jou asem hoor
G
en jy steel weer 'n deel van my bed
D
En die slaap val jou aan
Am7
en die reën probeer my red
[Vers 2]
Em
Leen die duiwel oor
G
en ek wonder of dit vat wat ek het
D
Oh jyt my getoor
Am7
en die dans word deel van my gebed en
[Pre-Chorus]
Cadd9 G
Ek sal jou nooit verraai nie
D
as die koring verdrink op die lande
Am7
Sal hierdie man jou lei
as jy weet ek het niks
[Chorus]
G D
Maar my hande, sal sukkel om jou vas te hou
Am7
Dank Vader jy's hier om te bly, ek hoor jou sê vir my
Cadd9
met daai stem, Engel, ek het die boksemdais gewen
[Vers 3]
Em
Wen op my eie's niks
G
die banke kan vat wat ek het
D
Maar laat hulle raak aan jou
Am7
Die Here hoor my daar's nie 'n wet nie
More Riaan Benadé Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords