Haai Haai - Riaan Benadé Chords
Chords: A, D, E, A/B, A/C#, A/E, E7
More chords by Riaan Benadé
Genre: house, electronic, dance
[Verse 1]
A D
Het Ricky jou vertel van oom Dries du Plooy
E A
Hy's so fris, so sterk, so moerig soos 'n daggabooi
A D
Manne hy's nors, hoor, jy verstaan nie, my maat
E A
Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad
[Pre Chorus]
D A
Maar as die bakkie staan en idle reg vir die dag se jag
D E
Dan kom oom Dries du Plooy en sê, "Kêrels, wag 'n slag..."
[Chorus]
A
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
D
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
E
Ziggy ziggy haai haai, vergeet die slaai, voor ons waai, haai haai
A
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
[Verse 2]
A D
Eindelik innie veld, vat skaars 'n spoor
E A
Maar die tjoppie en die doppie en die son maak dat ons verloor
A D
Toe vat ons 'n breek,want ons is dik gevreet
E A
Toe maak oom Dries al die houtjies bymekaar dat ons vuur aan steek, (haai
tog)
[Pre Chorus]
D A
En die bakkie staan en idle reg om verder te jag
D E
Toe kom oom Dries du Plooy alweer en sê "Kêrels, waoh, wag 'n slag..."
[Chorus]
A
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
D
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
E
Ziggy ziggy haai haai, vergeet die slaai, voor ons waai, haai haai
A
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
[Bridge]
More Riaan Benadé Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords