🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Verniel My Maar - Alter Ego Chords

Chords: C#m, A, E, B, F#m, Asus2

More chords by Alter Ego

Genre: electronic, dance, pop


[Intro]
C#m A E B

[Verse 1]
C#m A E B
Verrinneweer sonder menslike genade
C#m A E B
Ek probeer maar my atmosfeer bring net skade

[Pre-Chorus]
C#m A
Sê my wat is jou intensie
C#m A
Jy stoot my weg sonder pretensie
F#m A
Dit gee jou krag wat niemand voor wens nie

[Chorus]
E B
Maak my bymekaar en verniel my maar
A C#m
Dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar
E B
Ek kon sweer die oomblike was meer
A C#m
Buite beheer wil ek nog alles keer
Asus2 E
Verloor ek nou my kop
B
Wanneer gaan dit stop
C#m
Ek weet nie
Asus2 E
Verloor ek nou my kop
B
Wanneer gaan dit stop
C#m
Ek weet nie

[Verse 2]
C#m A E B
Ons druk deur dan verdrink ons in vlak water
C#m A E B
Ons sal weer probeer, maar eers later

[Pre-Chorus]
C#m A
Sê my wat is jou intensie
C#m A
Jy stoot my weg sonder pretensie
F#m A
Dit gee jou krag wat niemand voor wens nie

[Chorus]
E B
Maak my bymekaar en verniel my maar
A C#m
Dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar
E B
Ek kon sweer die oomblike was meer
A C#m
Buite beheer wil ek nog alles keer

More Alter Ego Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords