Verlore - Alter Ego Chords
Chords: A#, D#, Gm, F
More chords by Alter Ego
Genre: electronic, experimental, synthpop
[Intro]
A# D# Gm F
[Verse 1]
A# D#
Sal jy my arm vashou
Gm F
My kop wil verdwaal
A# D#
Gee my rigting en leiding
Gm F
Voor die Here my kom haal
A# D#
Sit jou arms om my
Gm F
Na daardie vreugde wil ek lang
A# D#
Ek gaan verdrink in my trane
Gm F
Liewe Jesus ek is bang
[Pre-Chorus]
A# D#
Jy is vir my
Gm F
Die melodie wat in my kop verskyn en
A# D#
Woorde verdwyn
Gm F D#
Maar die emosie van jou hart sal by my bly
[Chorus]
Gm A# Gm
Verlore in eindelose gange
Gm A# F
Opsoek na my dierbare skat
Gm A# Gm
Die plek van my hartsverlange
Gm A# F
Die rede vir trane wat spat
[Verse 2]
A# D#
Gebroke hart het ek na
Gm F
jou toe teruggekeer
A# D# Gm
Ek was gekwes in my siel
F
Ek was beseer
A# D#
Sit jou arms om my
Gm F
Na daardie vreugde wil ek lang
A# D#
Ek gaan verdrink in my trane
Gm F
Liewe Jesus ek is bang
[Pre-Chorus]
A# D#
Jy is vir my
Gm F
Die melodie wat in my kop verskyn en
More Alter Ego Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords