Die Ontploffing - Alter Ego Chords
Chords: C, F, Am, G, Gsus4, C5, Fsus2, Am7
More chords by Alter Ego
Genre: electronic, experimental, new wave
[Verse 1]
C F
Van kindsbeen was jy die een
Am G
En ek’t my hand in my hare
C F
En alleen loop ek in die reën
Am G
Op soek na genade
[Pre-Chorus]
C F
Sê my eers is daar iets wat my makeer
Am G
Partykeer raak ek negatief
C F
My kop redeneer om my hartklop te beheer
Am G
Of noem ‘n mens dit verlief
[Chorus]
C F
Bloed vloei deur my are
Am G
Maar my hart klop net vir jou
C F
Sien jy my deur die skare
Am G
As ek my hand uit hou
C F
Die oomblik is nou, die oomblik is hier
Am G
Daar’s niemand anders in teenwoordigheid nie
C F
Sien jy my hart wat klop soos ‘n vuur
Am G
Net ‘n druppel nodig, die ontlpoffing is hier
[Instrumental]
Die ontploffing is...
C F Am Gsus4 G
[Verse 2]
C F
Van kindsbeen was jy die een
Am G
Met die wind deur jou hare
C F
Gevleg met blomme
Am G
Loop jy deur die skare
[Pre-Chorus]
C F
Sê my eers is daar iets wat my makeer
Am G
Partykeer raak ek negatief
C F
My kop redeneer om my hartklop te beheer
Am G
Of noem ‘n mens dit verlief
More Alter Ego Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords