🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Liefde Is Blind - Alter Ego Chords

Chords: F, Dm, A#, C

More chords by Alter Ego

Genre: electronic, pop, dance


[Intro]
F

[Verse 1]
F
Net soos die gat in my siel
Dm A#
As die balk in my oog my splinter
C
Voel ek leeg as ek sien
A# F
Hoe my plek in jou hart verminder
F
Maar kyk hoe waai die blare
A#
In die winter
C
Van die boom af val
A# F
Maak dit plek waar dit sal vernugter

[Pre-Chorus]
A# Dm
As almal vir my fluister
A# Dm C
Hoor ek as ek luister

[Chorus]
Dm
Jy hoor net wat jy wil
A#
Die klanke as jy gil
Dm
Erken wat jy verdien
A#
Maak jou oë oop en sien
Dm
Liefde is Blind
F
Verlore soos ‘n kind
A# F
Aaaah, aha-aha-aaa
A# F
Aaaah, aha-aha-aaa

[Verse 2]
F
Daar’s ‘n wolk in die lug
Dm A#
As die spies in my rug my plunder
C
Is daar hoop ek is terug
A# F
Ek sal die pyn verminder
F
Maar kyk hoe brand die vuur
A#
Verblind my sigte
C
As die skuld omwaai
A# F
Sal die wind verdraai in rigting

[Pre-Chorus]
A# Dm
As almal vir my fluister
A# Dm C
Hoor ek as ek luister

More Alter Ego Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords