🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Die Rivier Se Pad - Alter Ego Chords

Chords: A, E, D, F#m, Bm, C#/A

More chords by Alter Ego

Genre: electronic, dance, experimental


[Intro]
A E D

[Verse 1]
A E D
Kan ek ‘n bietjie tyd by jou kom haal
A E D
Verskriklik hard het ek vir jou geval
A E D
Is jy die een wat liefde in my bring
A E D
Soos ‘n kind wil ek vreugdesliede sing
A E D
Luister wat jou hart vir jou wil sê
A E D
As jy ooit hier langs my wil kom lê
A E D
Is daar plek in oorvloed ek kies jou bo ander
A E F#m
Die feit dat ons appart is is ‘n skande

[Pre-Chorus]
D A E F#m
Jy weet dit moet verander
D A
Tyd verloop maar dit vat langer

[Chorus]
E F#m
As jy verlore voel
D A
vertel my wat’s die doel
E F#m
Vir jou om vas te hou
D A
Hy is verkeerd vir jou
E F#m
Want die rivier se pad
D A
wil my na jou toe vat
Bm A
Ek kan nie help as hy my
E A
na jou toe lei nie
E F#m D A
Oo-oo, Oo-oo
E F#m D A
Oo-oo, Oo-oo

[Verse 2]
A E D
Die dimpels in jou wange steek my aan
A E D
Dit is die opdroog van my trane
A E D
Net as ek dink die oomblik het verskyn
A E F#m
daag ek op om te sien jy het verdwyn

[Pre-Chorus]
D A E F#m
Jy weet dit moet verander
D A
Tyd verloop maar dit vat langer

More Alter Ego Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords