🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Mal - Alter Ego Chords

Chords: C#, G#sus4, F#, C#/A#, A#m, F#sus2

More chords by Alter Ego

Genre: trance, house, electronic


[Intro]
C# G#sus4 F#

“Ek is lief vir jou
C# G#sus4 F#
Vir meer as twee jaar het ek niemand anders en niks anders gedink as jy nie…

elke dag”

[Verse 1]
C# F#
As ek jou ooit weer sien
C# F#
Het daai man, kind en huis jou ooit verdien
C#/A# F#
As ek op my eie staan
C#/A# F#
En ek wens die wêreld wil vergaan
C# F#
En sou jy langs my lê
C# F#
As ek nog net iets kon sê
C# F#
Maar nou is ek alleen, ek wens jy wil vergaan
C# F#
Sal jy dit ooit kan verstaan

[Pre-Chorus]
C# G#sus4 F#
Dit maak my mal
C# G#sus4 F#
Dit maak my mal
C# G#sus4 F#
Dit maak my mal
C# G#sus4 F#
Dit maak my mal

[Chorus]
C# G#sus4 F#
Ek weet dis nou te laat daar’s niks wat ons kan doen nie
C# G#sus4 F#
Maar daar’s nie vuur in jou hart as jy hom soen nie
C#/A# G#sus4 F#
Praat ek nou buite my plek

Ek weet nie
C#/A# G#sus4 F#
Is wat ek sê reg
F# C# G#sus4 F#
Want ek’s mos mal
C# G#sus4 F#
Ja ek’s mos mal
C# G#sus4 F#
Ja ek’s mos mal
C# G#sus4 F#
Ja ek’s mos mal

[Instrumental]
C# G#sus4 F#

“Ek wil maar net iets van hom maak, dis al.

More Alter Ego Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords