Eenuur Die Oggend - Alter Ego Chords
Chords: Gm, A#, D#, F
More chords by Alter Ego
Genre: electronic, experimental, new age
[Intro]
Gm A# D# F
[Verse 1]
Gm
Dis eenuur die oggend
A#
Toe klaasvakie my vind
D# F
En ek op my bed plat val
Gm
Al die rook in my hare
A#
En die drank in my are
D# F
My vriende maak my mal
Gm
Die man in die spieël ja
A#
Hy lyk so verniel ek vra
D# F
Hoekom lyk jy so
Gm
Hy sê die duiwel fluister
A#
Dan moet ons luister
D# F
Asseblief jy moet my glo
[Chorus]
Gm D#
Foute maak mens een keer
A# F
Anders maak dit seer
Gm D#
Ek wens ons kon net leer
A# F
Maar ons doen dit weer en weer
D#
weer en weer
[Verse 2]
Gm
Ek praat alweer met myself
A#
Dit het begin in graad 11
D# F
Ek was te bang om nee te sê
Gm A#
By partytjie aande maak ons almal skande
D# F
Soos ons vriende drank aangee
Gm
Op Universiteit
A#
Drink ons almal weer gate uit
D# F
Ons doen die jaar net oor
Gm
Dan mors ons mos tyd en geld
A#
En drome wat voor ons smelt
D# F
Ek gaan my kop verloor
[Chorus]
More Alter Ego Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords