🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Ek Mis Jou Hierdie Keer - Alter Ego Chords

Chords: A, F#, Ek’s, Buite, D

More chords by Alter Ego

Genre: pop, rock, fusion


[Verse 1]
A
My vriende skaterlag
A
In die eindelose nagte se verdwaal
A
as ek deur my arms val
A
Dan sien ek jou in my kop
A
spot my maar ek glimlag ook
F#
Maar nou’s ek seer
A
Want ek mis jou hierdie keer
A
Met jou swart rokkie aan
A
loop jy so klein bietjie skaam
A
Asof ek snaaks vir jou gekyk het
A
dan sê jy my naam
F#
Dan lag ek weer
A F#
Want ek mis jou hierdie keer

[Chorus]
A
Ek’s op soek na betekenis
A
Daar’s iets wat ek vermis
F#
Ek weet dis jy… maar
F#
My hart wil dit vermy
A A
En as ek vloek en net skaamteloos na jou kant toe val
A A
Dan staar die hele wêreld… en dink ek is mal
F#
Ek’s verrinneweer
A
Want ek mis jou hierdie keer

[Verse 2]
A
My vriende skaterlag
A
En ek wens ek kon net saggies vir jou sê
A
My hart wil jou hê
A
Jy dink ek’s gek in my kop
A
Hartseer maar ek glimlag ook
F#
Buite beheer
A F#
Want ek mis jou hierdie keer

[Chorus]
A
Ek’s op soek na betekenis
A
Daar’s iets wat ek vermis

More Alter Ego Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords